Op Vrydag, 8 April 2022, kry die nasorgleerders die geleentheid om bietjie pret te hê met ‘n “Funky Pants” Vrydag. Alle ingeskrewe nasorgleerders mag op daardie dag skool toe kom met hulle wildste, woeste, malste en heel ‘funky’-ste broek en moet hul eeufeeshempie hierby aantrek.