Laerskool Welgemoed bied weer hul jaarlikse skaaktoernooi aan. Indien jou kind(ers) graag aan die toernooi wil deelneem, voltooi asb. die registrasievorm deur die skakel te volg en stuur asb. vir juffrou Raché de Goede (rache@jvrprim.co.za) ‘n e-pos sodat ons ‘n lys kan saamstel. Welgemoed beheer die inskrywings en ons het dus nie toegang tot die lys nie. Kliek HIER vir meer inligting oor die skaaktoernooi.