Ek is tans besig met die beplanning van die redenaarsprogram vir 2022.

Graag wil ek weet of jou kind volgende jaar aan ons redenaarsprogram sal wil deelneem. Ek gaan deur die loop van volgende week vir die leerders wat belangstel briewe gee wat jul kan terug stuur skool toe indien hulle belangstel.

Ek hoop om baie nuwe redenaardeelnemers te verwelkom en natuurlik ons ervare sprekers weer te hoor redeneer!

Andri Baird
andri@jvrprim.co.za

Sien gerus die temas wat reeds vir 2022 bekendgemaak is: