Ons het vroeër die jaar berig oor Simon van Dyk wat ‘n derde prys in Storiewerf se skryfkompetisie losgeslaan het. Lees gerus sy storie wat tans op Storiewerf se webwerf verskyn. Ons is ongelooflik trots op jou, Simon!

Storiewerf: Rooi oë in die nag