Musiekleerders van Gr.4 – 7 sal op 30 September twee konserte in die saal hou:
Gr.4 en 5 – 09:00
Gr.6 en 7 – 11:00
Ons sal nader aan die tyd bepaal of ouers mag kom luister.