Musiekkonserte 31 Aug, 2021 | Kuns en Kultuur, Musiek, Nuus Musiekleerders van Gr.4 – 7 sal op 30 September twee konserte in die saal hou: Gr.4 en 5 – 09:00 Gr.6 en 7 – 11:00 Ons sal nader aan die tyd bepaal of ouers mag kom luister.