Die WPNA (Pienk-tannies) bied op Saterdag, 4 September, van 09:00 tot 12:00 weer vir ons leerders ‘n netbalkliniek by die skool aan. Enige leerder is welkom om dit by te woon. Inskrywings en betalings kan deur die Karri-toep gedoen word.