Op Sondag, 18 April, het Nils le Roux en Adriaan Wessels aan die o/10A Wilson tennistoernooi te Welgemoed deelgeneem. Dit was bloedig warm en die manne het heeldag hard gewerk en baie karakter gewys. Nils het die toernooi gewen en Adriaan het tweede gekom. Baie geluk manne!