Carmen Barnard gekies om aan Swemkampioenskappe deel te neem 11 Mar, 2021 | Nuus, Sport, Swem Carmen Barnard in Gr.5 is gekies om deel te neem aan die SSA vlak twee Swemkampioenskappe 2020 wat van 27 – 30 Maart 2021 in Bellville aangebied word. Dit is ‘n groot prestasie en ons is baie trots op haar. Ons wens haar alle sterkte toe!