Katarina Oosthuizen lees 11 boeke in 2 weke 10 Des, 2020 | Biblioteek, Nuus Nog ‘n leerder wat baie lief is vir lees! Katarina Oosthuizen het 3320 bladsye (11 boeke) in twee weke gelees. Welgedaan Katarina!