Petrus Bosman lees 7 boeke in 8 dae 4 Des, 2020 | Biblioteek, Nuus Petrus Bosman in Gr.5 JVR het 7 boeke (4952 woorde) in 8 dae tydens die eksamen gelees! Mag die leesgogga nog leerders tydens die vakansie byt. Welgedaan Petrus!