Ons is besig om gekleurde plastiekdoppies van melk- en koeldrankbottels bymekaar te maak vir ‘n groepprojek. Bring asb. alle gekleurde plastiekdoppies (insluitend wit) na die kunsklas toe, eerder as om dit in die houer by die herwinningsdepot te gooi. Julle samewerking word waardeer!