Die tyd raak nou min! Onthou volgende Woensdagaand om 18:30 is Jannies Talent – ‘n lekker aand vir die hele gesin. Kaartjies sal by die deur te koop wees teen R50 vir volwassenes en R30 vir kinders. Die snoepie sal oop wees vir eet-en drinkgoed. Sien julle daar!!