30 veilinglotte
160 sitplekke
Kunswerke deur Claudette Schreuders, Norman O’Flynn, Henk Serfontein, Barbara Wildenboer, Conrad Botes en meer. Ook etse, beeldhouwerk, juweliersware en ’n paar opwindende ervaringe, ideaal vir ’n groepsbod.
Katalogus aanlyn beskikbaar vanaf 20 April.
Bespreek HIER.