Baie dankie aan almal wat vanjaar by die Liewe Aarde depot herwin het. Die Rommel nood raak al hoe dringender. Onthou asb: om aankope te verminder, te hergebruik waar moontlik, en altyd te herwin.
Baie dankie aan die volgende gesinne wat reg deur die jaar baie getrou herwin:
- Mieke Huysamen
- Sophia Derksen
- Ruben, Markus en Lea de Ridder
- Taru de Wet
- Isabella en Elsabet Marais
- Dietz en Heinke Punt
- Kate en Neil Heyns
- Lara Pieterse
- Conrad Slabber
- Frank van der Walt
- Isabel en Aiden Duncan
- Emma en Anna van Biljon
- Lara Basson
- Lia Luna Li Latti
- Danielle en Lumarie Fourie
- Taniel en Thornley Webber
- Ameli Snyman
- Mila du Preez