Wow-spelkompetisie 18 Oct, 2019 | Akademie, Nuus Katryn Silvis, ons gr.1-spelkampioen, neem die naweek aan die nasionale ronde van die Wow-spelkompetisie deel in Stellenbosch. Wys hulle waar Dawid die wortels gegrawe het, Katryn. Ons hou duimvas!