Professionele foto’s is tydens en voor die konsertoptrede geneem. Kliek HIER om die foto’s en nommers te sien. Dit is ook op die bord in die gang naby die snoepie opgesit. Kostes beloop R25 (jumbo), R40 (A5) en R60 (A4). DVD’s is ook beskikbaar teen R120.

Om te bestel:
1. As jy ‘n foto wil bestel, kry die foto se nommer (beskikbaar hierbo by die skakel, of teen die bord in die gang naby die snoepie).
2. Kry ‘n vorm by Adri in die kantoor of kliek HIER om self een te druk.
3. Vul die vorm met die korrekte nommer van die foto in, of vul in as jy ‘n DVD wil bestel.
3. Verskaf die korrekte bedrag kontant.
4. Stuur dit in ‘n koevert of banksakkie saam skool toe en handig by registeronderwyser in.

Bestellings sluit 11 Oktober 2019.