Hoërskool tutorklasse 12 Aug, 2019 | Akademie, Nuus Ongelukkig sal daar vanaf hierdie week geen tutorklasse wees wat deur die hoërskoolleerders aangebied word nie. Die hoërskool se eksamen is om die draai.