Albei ons kore is genooi om op 1 Augustus by ‘n koorfees by die Hoërskool Jan van Riebeeck op te tree. Neem asb. kennis van die datum. Verdere reëlings sal later volg.
Die kore sal ook later in Augustus by die Weskus Koorfees optree. Die datum is nog nie vasgemaak nie.