Woord van die week no.78 16 Mei, 2019 | Akademie, Nuus, Woord van die Week onderduims Definisie: skelm, agterbaks. Iemand wat sonder die medewete van ander, skelm te werk gaan. Sin: Die jong, onderduimse man het skelmpies die juwele in sy sak gesteek. Wenner: Albert Griesel (Gr.4F)