Woord van die week 76 17 Apr, 2019 | Akademie, Nuus, Woord van die Week onderonsie Definisie: ‘n Situasie waar twee of meer mense nie met mekaar saamstem nie. Sin: Die leiers van die politieke partye het in ‘n onderonsie betrokke geraak. Wenner: Onela Roxo (Gr.6B)