Baie dankie aan al ons ouers wat ons so pragtig ondersteun het op beide Gala’s. Ons wil graag die bekerwenners se name asook die spanwenners met julle deel:

Lisa-Marié Marais-beker (Beste Junior Dogter):
Stella MalanMarie-Louise Lubbe-beker (Beste Junior Seun): Alexander Benecke
Hattingh-beker (Beste Senior Dogter): Mia Nortje
Riëtte van Reenen-beker (Beste Senior Seun): Stef Mostert
Die finale puntetelling na die tweede gala is: BLOU 961 punte en ORANJE 1166 punte.