Hou asb Saterdag 21 April van 9:00 – 13:00 vir n belangrike Seniorkooroefening oop.
Ons Seniorkoor tree in Junie op Kyknet se Sing in Harmonie-program op en ook later die jaar saam met Laurika Rauch asook in die Artscape. Ons het dus baie werk en slegs 20 minute per week om te oefen, daarom is die Saterdagoefening baie belangrik.