Kategorie: Skaak

Skaaklesse vir leerders van graad 1–7 word een keer per week in verskillende groepe aangebied.
Die skool se skaakspan speel gedurende die tweede en derde kwartaal op Vrydae ligawedstryde.

Skaaknuus

Skaakuitslae van die week

Christina du Toit en Pieter-Steph Bothma het gedurende die vakansie aan die Skaak SA Ope deelgeneem. Christina het ‘n 30ste plek in haar ouderdomsgroep behaal, terwyl Pieter-Steph ‘n 32ste plek verower het. Baie geluk met julle...

Skaak Dagboek

oktober 2026

23okt00:0023:59Skaak: Panorama