Kategorie: Hokkie

Ons het in 2019 vir die eerste keer met hokkie begin. Dit word vir O/9 - O/13 seuns en dogters aangebied. Ons begin in 2020 om meer gereeld aan wedstryde en toernooie deel te neem. Oefeninge vind plaas op die Conradie- en St. Michaelsveld op Dinsdae en Donderdae plaas. Die skool voorsien balle en 'n paar ekstra stokke (indien 'n leerders sy/haar stok vergeet). Leerders moet hul eie stokke en veiligheidstoerusting (mondskerm en "shin guard") saambring.

Hokkie Dagboek

maart 2026

20mrt00:0023:59Hokkie: Totius (TUIS) Almal

april 2026

10apr00:0023:59Hokkie: Van Riebeeckstrand o.13A (Seuns & Dogters)

17apr00:0023:59Hokkie: Curro Durbanville (TUIS) - Almal

mei 2026

08mei00:0023:59Hokkie: Edgemead (TUIS) - Almal

15mei00:0023:59Hokkie: Mikro (TUIS) - almal

29mei00:0023:59Hokkie: Sunningdale (WEG) - Almal

junie 2026

05jun00:0023:59Hokkie: Mini-toernooi by Van Riebeeckstrand (o.7 - o.9)

22jun(jun 22)00:0025(jun 25)23:59Hokkie & Rugby Vaardigheidsklinieke

julie 2026

24jul00:0023:59Hokkie: Vishoek

31jul00:0023:59o.9 Hokkietoernooi

augustus 2026

31jul00:0023:59o.9 Hokkietoernooi

18aug00:0023:59Hokkie: Durbanvilletoernooi (o.9 Seuns & Dogters)

28aug00:0023:59Hokkie: Interskole vs Welgemoed (TUIS) - Almal