Kategorie: Redenaars

Ons bied leerders vanaf gr. 3–7 die geleentheid om aan redenaars deel te neem.

Redenaarsnuus

Podium Pret Redenaars

Die finale ronde van Podiumpret het Donderdag, 24 September, aanlyn plaasgevind.   Henry Jordaan in graad 5 en Antjie Samuel in graad 6 het deelgeneem. Daar was hierdie jaar meer as ‘n 1000 deelnemers!    Uitslae:   Henry het ‘n 10de posisie vir sy graad behaal en 3de plek vir die kategorie (Afrikaans 1e Taal Redenaars Onervare)  Antjie het twee 1ste plekke behaal – Graad en kategorie (Afrikaans 1e Taal Redenaars Ervare)  Baie geluk aan hierdie twee sprekers!! Ons is baie trots op...

Redenaars Dagboek

oktober 2026

No Events

november 2026

No Events