
BELANGRIKE INLIGTING RAKENDE DIE BETALING VAN SKOOLFONDS
- Skoolfonds is maandeliks vanaf Februarie tot November in 10 gelyke dele betaalbaar.
- 2.5 %-Korting word toegestaan aan ouers/voogde wie skoolfonds voor/op einde van Februarie ten volle betaal.
- Skoolfondsfakture word gedurende Februarie vir die volle jaar gehef.
- Nasorgdienste en musieklesse sal sonder kennisgewing geweier word, indien betaling van betrokke dienste agterstallig raak.
Skoolfooie 2025
Daagliks | Maandeliks | Volle Jaar | |
---|---|---|---|
Skoolfonds Graad 1 - 3 | R4,275.00 | R42,750.00 | |
Skoolfonds Graad 4 - 7 | RR4,383.50 | R43,835.00 | |
Nasorg - Voldag tot 17:15 (na 15:00 of gedeelte daarvan) | R1,334.50 | R13,345.00 | |
Nasorg - Halfdag tot 15:00 (of gedeelte daarvan) | R667.50 | R6,675.00 | |
Nasorg - Per dag (of gedeelte daarvan) | R100 | ||
Musiek - 2 lesse | R1,353.50 | R13,535.00 | |
Musiek - 1 les | R808.50 | R8,085.00 |
Bankbesonderhede
ABSA
BANK KODE: 632005
REKENINGNAAM: Laerskool Jan van Riebeeck
REKENINGNR: 360 490 025
VERWYSING: Skoolfondsrekening nr en van
Bewys
Ons versoek dat die korrekte verwysing gebruik moet word wanneer ‘n betaling in die skool se rekening gemaak word. Gebruik asseblief jou rekening nommer wat op die faktuur en staat verskyn as ‘n verwysing.
Indien enige vrae kontak Liesel Hammond: finansies@jvrprim.co.za
Karri-toep
Die Karri-toep word gebruik vir kleiner bedrae, soos snoepiebestellings en funksies of aktiwiteite.