Jan Kas Omruilings 13 Jan, 2026 | Klerebank, Nuus Neem asseblief kennis dat klere-items wat by die klerebank omgeruil word, glad nie gedra mag wees nie. Alle omruilings moet binne 4 weke geskied. Geen omruilings sal ná afloop van die 4 weke toegestaan word nie. Dankie vir die samewerking.