Daar is ‘n netbal- asook ‘n hokkiegroep vir ouers wat op Dinsdag- of Donderdagaande by die skoolgronde lekker saam speel. Skandeer die QR kode vir die WhatsApp-groepe of kontak ons gerus vir meer inligting.
 
Hokkie
Annemarie Kemp
082 808 8681
 
Netbal
Tanja de Korte
072 744 7993