Dapper Stappers: 20 September 2025 19 Sep, 2025 | Dapper Stappers, Nuus Kom herlaai in die natuur ná ‘n besige derde kwartaal en stap saam die Elephant’s Eye-roete op 20 September. Meer inligting is op die WhatsApp-groep beskikbaar. Sluit hier by die groep aan: Dapper Stappers: WhatsApp-Groep