Christiaan Cronje Presteer in Stoei 28 Aug, 2024 | Nuus, Sport, Sport Christiaan Cronje het Saterdag, 24 Augustus 2024, aan die WP-stoeikampioenskappe deelgeneem. Hy is op 27 Augustus 2024 gekies om deel van die WP-stoeispan te wees. Baie geluk, Christiaan! Ons is trots op jou.