Winter- en Somerdrag 10 Apr, 2024 | Klerebank, Nuus Neem kennis dat alle leerders van graad 1 – 7 self mag besluit wanneer hulle winter- of somerdrag wil dra. Belangrik is dat die regte drag gedra moet word.