Daniella is op 11 November as ‘n finalis in ‘n Paarl Talentkompetisie benoem nadat sy einde September aan ‘n oudisie deelgeneem het. Sy gaan binnekort aan die gala-aand te Laerskool WA Joubert in die Paarl deelneem.

Leah de Kock is ook ‘n top 10 finalis in die juniorafdeling en is die enigste instrumentalis tussen 9 sangdeelnemers.

Baie geluk, Daniella en Leah! Ons hou vir julle duimvas.