Hokkie: o.13-Dogters Hokkieproewe 2 Mar, 2023 | Hokkie, Nuus, Sport Vrydag, 10 Maart, sal daar proewe vir die 0.13-dogters aangebied word. Alle 0.12 en 0.13-dogters is welkom om dit by te woon. Ons begin om 14:30 op die Conradieveld. Ons sien uit om almal daar te sien!