WP-skaak bied op Saterdag, 22 Oktober, ‘n skaaktoernooi vir o.7 tot Ope dogters aan. Ouer(s) wat belangstel om hul dogter(s) in te skryf, kan na die PDF-dokument hier onder gaan en die skakel daarin volg om in te skryf. Lees asseblief die inligting in die dokument sorgvuldig deur.

Die skool het nie toegang tot die inskrywings nie en versoek dat ouer(s) wat hul dogter(s) inskryf vir juf. Raché Turner (rache@jvrprim.co.za) in kennis sal stel van die inskrywing sodat ons met die skaakafrigters kan reël.

Metro Girls 2022