Alle verlore goedere sal Dinsdag, 30 November, vanaf 11:00 – 14:30, agter die skool uitgestal word. Ouers is welkom om te kom kyk. Alle verlore skoolklere wat nie Dinsdag terug geëis word nie, word aan die tweedehandse klerebank geskenk. Die tweedehandse klerebank sal dit dan verkoop.

Vir enige navrae, stuur gerus vir Annami Gerber ‘n e-pos na biblioteek@jvrprim.co.za.