Belangrike inligting:

– Tye: 07:15 tot 17:15
– Geen kos word voorsien, bring asb eie eet-en drinkgoed saam.
– Dolinda (deel van nasorgpersoneel) sal in beheer van die diens wees. Skakel haar vir enige navrae (071 131 5223).
– Die voorste hek in Kloofstraat sal beman word waar die nodige prosedures gevolg sal word. Ouers kan dus daarvan gebruik maak.
– GEEN ouer mag hul motors verlaat nie. Kinders sal na en van die motors vergesel word.
– Indien julle van die diens gebruik wil maak, whatsApp die volgende inligting aan Dolinda of Marianna (082 4414 110) VOOR 30 Julie: Naam van kind, klas, ouers se naam, ouers se kontakbesonderhede. DUI asb. die dae aan wat jou kind(ers) van die diens gebruik sal maak.
– Hierdie diens is gratis.
– Bordspeletjies en storieboeke kan saamgebring word!