Indien julle graag hierdie Desembervakansie van vakansiesorg gebruik wil maak, kliek gerus op die SKAKEL vir meer inligting. Daar is vorms beskikbaar by die Nasorg, maar julle kan ook self ‘n vorm druk deur op die skakel te kliek. Voltooide vorms kan by Nasorg ingehandig word, of aan lorrvanvuuren@gmail.com gestuur word.