Ons wens die volgende leerders geluk. Hulle het gekwalifiseer en gaan nou deelneem aan die finale rondte van die WKOD-Wiskundekompetisie.
| Gr.4 | Gr.5 | Gr.6 | Gr.7 |
| Jan Karsten | Stella Malan | Peet Karsten | Benjamin Pienaar |
| Fredrich Erasmus | Armand Meyer | Dawid Adler | Johann Jordaan |
| Sebastian Maree | Jana Brink | Alexander Newton | Gerard Snijders |
| Sebastian Boshoff | Albert Matthee |
Hierdie leerders neem eerskomende Saterdag by Hoërskool Kensington deel.
Ons wens vir hulle alle sterkte toe.