Die Gr.6’e wat van die kamp af terugkom, sal om 13:00 terug wees by die skool waarna hulle huistoe kan gaan.

Die SMS-netwerk wat ons gebruik ondervind tans probleme en ons sal dus nie ‘n SMS kan uitstuur nie. Laat weet ander Gr.6 ouers asb. Dankie!