Teken in op Kalenders

Kopieer die relevante kalender se skakel deur hier onder te klik en volg dan die stappe soos aangedui vir jou tipe kalender:

Skoolkalender

Graad 4 Take en Toetse

Graad 5 Take en Toetse

Graad 6 Take en Toetse

Graad 7 Take en Toetse

Instruksies

Voeg by my Google Kalender

Op jou rekenaar:

  1. Maak jou Google kalender op jou rekenaar oop.
  2. By Other calendars, kliek op “+ Add other calendars”.
  3. Kliek op “From URL”.
  4. Paste die skakel wat jy vroeër gekopieer het onder “URL of Calendar”.
  5. Kliek op “Add Calendar”.

Die skool se kalender(s) sal nou op jou rekenaar se Google kalender onder “Other Calendars” verskyn.

Op jou slimfoon:

Indien jy reeds die skool se kalender op jou rekenaar met jou eie gesinchroniseer het, kan jy die volgende stappe volg.

Maak jou Google Calendar toep op jou selfoon oop:

  1. Maak die toep se menu oop en kies “Settings”.
  2. Kies “Show more”.
  3. Kies die skool se kalender(s) wat jy wil kan sien.
  4. Skakel “Sync” aan.
Voeg by my iPhone/iPad Kalender
  1. In die iCalendar, kies Calendars aan die onderkant van die skerm,
  2. Kies Add Calendar.
  3. Kies Other.
  4. Kies Add Subscription Calendar.
  5. ‘Paste’ die gekopieerde skakel in die Server dataveld.
  6. Indien die ‘paste’ opsie nie werk op jou Apple toestel nie, gaan ‘paste’ eers die skakel êrens anders op jou selfoon en kopieër dit dan van daar af.
  7. Kies Next.
  8. Kies Save.
Voeg by my Outlook Kalender
  1. Maak jou Outlook e-pos oop.
  2. Maak nou jou Outlook Kalender oop.
  3. Kies die Home tab.
  4. Kliek op Add Calendar.
  5. Kies Subscribe from web.
  6. ‘Paste’ die gekopieerde skakel in die dataveld.
  7. Kies Import.
2026 SKOOLKALENDER
Kwartaal Open Sluit
1ste 14 Jan. 2026 27 Mrt. 2026
2de 8 Apr. 2026 26 Jun. 2026
3de 21 Jul. 2026 23 Sep. 2026
4de 6 Okt. 2026 11 Des. 2026