Kategorie: Suidooster
Die Suidooster – Ons Skool se Nuwe Blog!
Welkom by Die Suidooster, ons splinternuwe skoolblog! Hier deel ons die spesiale oomblikke wat ons skoolgemeenskap saambind – van opwindende skoolaktiwiteite en kreatiewe klaskamerprojekte tot insiggewende artikels deur ons leerders en onderwysers.
Bly op hoogte met die jongste nuus, geniet pragtige foto’s en lees inspirerende stories direk uit ons skool. Die Suidooster waai met vars idees en talent – kom lees saam en wees deel van die ervaring!
Kliek hier om Die Suidooster te sien: DIE SUIDOOSTER
Redigering en proeflees:
Megan Zondagh
Juf. Marinda Brink
Juf. Ilse-Marié Holtzhausen
Juf. Marlize ter Borg
Juf. Lize Terblanche

