Kategorie: Sporttoerusting Depot

Sorry, No Posts Found

Hoe adverteer ek 'n item?

Kopieer die volgende vrae. plak dit in 'n e-pos, beantwoord die vrae en stuur dit aan sport@jvrprim.co.za. Heg slegs een foto van die item aan die e-pos.

  1. Ouer naam en van:
  2. Kontakbesonderhede vir belangstellendes:
  3. Gee jy toestemming dat die skool hierdie kontakbesonderhede in die advertensie plaas?:
  4. Item wat verkoop of geskenk word:
  5. Meer besonderhede oor die item:
    • Geskik vir ouderdom:
    • Grootte:
    • Maak:
    • Toestand:
    • Ander:
  6. Item word verkoop / geskenk:
  7. Prys indien dit verkoop word:
  8. Een foto van item aangeheg?:

Onthou asb. om 'n e-pos aan sport@jvrprim.co.za te stuur met jou naam en van en die naam van die item sodra die item nie meer beskikbaar is nie.

Wat doen ek as ek 'n item wil koop of neem?

  1. Kontak die ouer wat die item verkoop / skenk.
  2. Tref self reëlings vir die betaling en/of oorhandiging van die item.