Kategorie: Rugby

Laerskool Jan van Riebeeck se rugby gaan van krag tot krag. Die deelnamegetalle neem steeds toe, met bekwame en toegewyde afrigters wat ’n gesonde en positiewe rugbykultuur onder die spelers kweek.
Ons kan met trots spog met uitstekende uitslae teen skole met groter leerdergetalle, asook met spelers wat jaarliks die WP-finale proewe haal. Sedert 2020 het ons van vyf spanne gegroei tot tien spanne in 2025 — ’n merkwaardige prestasie wat die groeiende passie vir rugby aan ons skool bevestig.
Oefeninge vind elke Maandag en Woensdag plaas, terwyl meeste wedstryde op Saterdae gespeel word. Boonop neem ons deel aan verskeie toernooie wat waardevolle blootstelling bied en vir elke speler die geleentheid skep om hul vaardighede te ontwikkel.
Ons jaarlikse Interskole teen Laerskool Welgemoed bly ’n sporthoogtepunt wat telkens gekenmerk word deur opwindende wedstryde, goeie sportmanskap en trots vir beide skole.

Rugbynuus

Rugby Dagboek

augustus 2026

15aug00:0023:59Rugby: Dirkie Uys (TUIS) - Almal

19aug00:0023:59Rugby: Kampsbaai (TUIS) - o.8 - o.13

22aug00:0023:59Rugby (o.11): Brackenfell

29aug00:0023:59Rugby & Netbal: Welgemoed

maart 2027

05mrt00:0023:59Rugby: Bulfees (o.7 - o.13)

13mrt00:0023:59Rugby: Lochnerhof (WEG) o.7 - o.13

19mrt00:0023:59Rugby: o.11A & B Willie le Roux Fees

20mrt00:0023:59Rugby: o.11A & B Willie le Roux Fees

21mrt00:0023:59Rugby: o.11A & B Willie le Roux Fees

22mrt00:0023:59Rugby: o.11A & B Willie le Roux Fees

april 2027

21apr00:0023:59Rugby: Milnerton (TUIS)

mei 2027

19mei00:0023:59Rugby: Sunningdale (TUIS) o.7 - o.13

29mei00:0023:59Rugby: Noord-Eind (WEG) o.7 - o.13

junie 2027

21jun00:0023:59o.13A WINTER SPORTSTOER (Rugby, Netbal & Hokkie)

22jun00:0023:59o.13A WINTER SPORTSTOER (Rugby, Netbal & Hokkie)

23jun00:0023:59o.13A WINTER SPORTSTOER (Rugby, Netbal & Hokkie)

24jun00:0023:59o.13A WINTER SPORTSTOER (Rugby, Netbal & Hokkie)