Kategorie: Netbal

By Laerskool Jan van Riebeeck streef ons daarna om vir almal 'n liefde vir netbal te kweek. Ons visie en doelwit is om vir elke speler dieselfde geleenthede te skep binne ons en hul vermoë.

O/7 tot O/9 spelers neem aan mini-netbal deel. Hier is die fokus op deelname en die onwikkeling van vaardighede. Daar word nie eers tellings gepubliseer vir O/7 & O/8 wedstryde nie. Mini-netbal bepaal dat spelers gereeld van posisies verander. Die langtermyn idee hiervan is om spelers aan soveel moontlike posisies bloot te stel terwyl hulle nog leer.

O/10 - O/13 Spelers begin al in 'n meer gestruktureerde formaat in spanne speel.

Die o/11 A, O/12 A en O/13 A spanne se uitslae word gedurende die jaar gebruik om op 'n "log" in te vul. Aan die einde van seisoen bepaal die "log" wie eerste in ons groep skole is. Indien ons spanne dan eerste is gaan ons deur na die volgende rondte om op die ou einde in aanmerking te kom om aan die CTPSN (ou WP) se finale deel te neem.

Die ander O/10 tot 0/13 spanne se wedstryde is slegs vriendskaplik.

Netbal Dagboek

april 2026

10apr00:0023:59Netbal: Sun Valley (o.9 & o.10)

11apr00:0023:59Netbal: Tableview (o.10- o.13)

11apr00:0023:59Netbal: o.10A Durbanville

18apr00:0023:59Netbal: Curro Durbanville (TUIS)

mei 2026

09mei00:0023:59Netbal: Edgemead (TUIS)

16mei00:0023:59Netbal: Mikro (TUIS)

22mei00:0023:59Netbal: Fair Cape Durbanville (o.8)

22mei00:0023:59Netbal: 0.10 - 0.13 B-D Spanne Netbaltoernooi (TUIS)

30mei00:0023:59Netbal: Sunningdale (WEG) - Almal

junie 2026

06jun00:0023:59Netbal: Mini-toernooi by Van Riebeeckstrand (o.7 - o.9)

julie 2026

25jul00:0023:59Netbal: Vishoek

29jul00:0023:59Netbal: Tableview (TUIS) - Almal

augustus 2026

01aug00:0023:59Netbal & Rugbytoernooi (o.7-o.9)

05aug00:0023:59Netbal & Rugby: Kenridge (TUIS)

15aug00:0023:59Netbal: Dirkie Uys (TUIS) - Almal

19aug00:0023:59Netbal: Parklands (WEG) - Almal

21aug00:0023:59Netbaltoernooi (o.7-o.9): Tableview

22aug00:0023:59Netbal (o.10 & o.11): Brackenfell

29aug00:0023:59Netbal: Interskole vs Welgemoed (TUIS) - Almal

29aug00:0023:59Rugby & Netbal: Welgemoed