Krieketuitslae: 26-29 Januarie 2026
Sien die week se krieketuitslae hier onder:
Sien die week se krieketuitslae hier onder:
Sien die week se tennisuitslae hier onder:
Hier is hoe jy hierdie kwartaal ‘n verskil kan maak:
Ons is opgewonde om aan te kondig dat ’n nuwe boekklub, Die Boekbende, by ons skool begin!
Die boekklub vind elke eerste Woensdagoggend van die maand, voor skool vanaf 07:15 tot 07:45 in die mediasentrum plaas.
Leerders in Graad 4–7 wat lief is vir lees en stories, is welkom om aan te sluit.
Vir meer inligting kan leerders gerus met die mediasentrummonitors gesels.
Kom maak ‘n draai by die Valentynsdagverkope! Sien meer inligting hier onder: