Kategorie: Eisteddfod

 

Ons skool neem jaarliks aan die Kaapse Afrikaanse Eisteddfod deel. Die betrokke onderwysers besluit watter kinders om in te skryf en neem die afrigting waar. Kategorieë: voordrag van gedigte, onvoorbereide lees, prosa, mimiek, spreekkoor, solosang, klavier, blokfluit en kuns.

 

Eisteddfodnuus

Kaapse Afrikaanse Eisteddfod Uitslae

Ons wil al ons leerders wat die afgelope maand aan die instrumentale afdeling van die Kaapse Afrikaanse Eisteddfod deelgeneem het, gelukwens met hul uitmuntende prestasies! Ons is regtig baie trots op julle toewyding en harde werk. Welgedaan!   Kaapse Afrikaanse Eisteddfod Uitslae 2025...

Eisteddfod Dagboek

No Events