Kategorie: Advertensies

Klik op die advertensietitel vir meer besonderhede.

PURCHASE WITH PURPOSE: CHICKEN BURGER & CHIPS R70

Bederf die hele gesin met ons heerlike Chicken Burger & Chips vir slegs R70! ????????

Wanneer: Woensdag, 22 Mei
Skandeer die QR-kode en word deel van ons familie of skakel vir Shani om jou bestelling te plaas! Shani: 065 919 3431

Loading

Indien jy graag iets op ons webtuiste wil adverteer, stuur gerus 'n e-pos aan suzaan@jvrprim.co.za

Neem kennis:

  • Dit kos R150 om jou advertensie vir 'n week op ons webtuiste en een keer in ons nuusbrief te laat verskyn
  • Die advertensie sal slegs geplaas word as die bewys van betaling ontvang is
  • Stuur asb. advertensies voor Donderdae om 14:00

Stuur asb. die volgende per e-pos:

  • Advertensie in JPEG of PDF formaat
  • Hoeveel weke jy wil hê dit op ons webtuiste moet verskyn
  • Of jy 'n faktuur benodig