Leerders van graad 1 tot 6 het elke week vir ‘n halfuur lank Biblioteek. Hulle kry dan die geleentheid om nuwe boeke uit te neem en/of te lees. Die biblioteek maak gebruik van Librarika sodat leerders boeke kan uitneem. Leerders kan daarop inteken om te sien watter boeke in die biblioteek beskikbaar is. Hulle sal ook per e-pos herinner word as hul boeke teruggebring moet word.

Leeslyste

Graad 1 & 2

Lw. Titels wissel in moeilikheidsgraad. Die leesvlak en begripsvermoë van die leerder moet in ag geneem word.
Klik op Outeur of Titel opskrif om alfabeties te rangskik.

Graad 3

Graad 4

Graad 5

Graad 6

Graad 7

Graad 7 -Gevorderd (Leesvlak: Graad 10 en ouer)

Gevorderde lesers/temas (leesvlak: graad 10 en ouer).
Onthou: Om ‘n gevorderde leser te wees, beteken dat jy die woordeskat en temas wat in hierdie boeke vervat is, in konteks kan lees en beredeneer. Van hierdie boeke bespreek verskeie kontroversiële kwessies en daar is ‘n paar ‘skoktonele’ in die boeke wat sensitiewe lesers mag ontstel. Dit moet met die grootste ontsag gelees word.
Klik op Outeur of Titel opskrif om alfabeties te rangskik.

Woord van die week 88

kiekies
Definisie: ‘n Klein foto wat meestal deur ‘n amateur-fotograaf geneem word.
Sin: Die kiekies teen die muur is oud en vaal.
Oorsprong: Die woord kiekies het sy oorsprong in die van ‘n bekende Nederlandse fotograaf, Israel David Kiek. Die woord is dus ‘n eponiem.
Wenner: Mieke Huysamen (Gr.4M)