William McGregor, ‘n oud-Jan van Riebeeck laerskoolleerling, soek ‘n buitekamer vir tydelike verblyf naby die V&A Waterfront, Kaapstad, vir November/Desember 2025. William werk vir die Michelin-ster sjef Jan van der Westhuizen en is tans in Nice by Jan se bistro. Hy keer terug na Suid-Afrika vir die opening van Jan se nuwe restaurant, maar mag vroeg volgende jaar terug Frankryk toe gaan. Kontak sy ma, Louise McGregor (voormalige sekretaresse by Laerskool Jan van Riebeeck), by 079 678 1201 vir meer inligting.

